n Skrywer by Sonsopkoms


ISBN 1919980253
PDF

n Skrywer by sonsopkoms. Op sewentig is Hennie Aucamp dit steeds in werk en lewe: 'n Vroegopstaner met 'n kyk wat, soos by sonsopkoms, dinge uit die donker van die niebestaande wek tot 'n lewe-in-woorde'. Om hom te huldig op 'n leeftyd wat aldus nog altyd in die teken van die oggend staan, bring Lina Spies en Lucas Malan hier 'n sestiental essays, gedigte en geleentheidstukke oor die man en sy werk byeen.




More details

Publisher
SUN PRESS
Copyright
AFRICAN SUN MeDIA
ISBN
1919980253
Language
afr
File Size
1.13 MB
Published
1 January 2004
Available
Any
License
6 Devices